Beste Kliรซnt
Ons waardeer jou besigheid en ons wil jou verseker dat ons hard sal werk om ononderbroke diens aan jou voort te sit terwyl ons die nodige welstand van ons werknemers verseker.
Die volgende maatreรซls is getref:
- Ons het besigheids- en persoonlike verwante reisbeperkings geรฏmplementeer.
- Aanvaarding van buigsame werkreรซlings waar werknemers van die huis af werk, maar steeds dieselfde uitset lewer as om van die kantoor af te werk.
- Gebruik van video- en oudiokonferensie-instrumente.
- Beperking van groepbyeenkomste en bywoning van konferensies en geleenthede.
- Verhoogde frekwensie van skoonmaak van ons perseel, en afdwinging van verhoogde higiรซnepraktyke en -protokol.
Voel asseblief vry om ons Handelaars direk te kontak met enige vrae, of sou jy diensverwante probleme van enige van ons maatskappye ervaar.