parallax background

Breรซ-gebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging (B-BSEB)



Bester Voer & Graan (Edms) Bpk is toegewy tot die beginsels van die wetgewing rakende Breรซ-gebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging (B-BSEB). Die opheffing van voorheen benadeelde individue en gemeenskappe is 'n noodsaaklike deel van ons langtermyn strategie en sakemodel.

Kontak asseblief ons hoofkantoor vir ons B-BBEEE-verifikasie.


Korporatiewe Maatskaplike Verantwoordelikheid (KMV)



Korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid is 'n breรซ term wat gebruik word om 'n organisasie se bydrae om die samelewing binne en buite die kantoor te verbeter, te beskryf. Korporatiewe sosiale verantwoordelikheid dui aan dat 'n organisasie verbind is tot sy mense โ€“ sy personeel, hul gesinne, kliรซnte, gemeenskappe en enige ander mense betrokke by die maatskappy; die behoud van die omgewing en die impak wat dit op daardie ekonomie het.

BexGroup was nog altyd bewus daarvan om โ€˜n bydrae tot die gemeenskap te lewer, maar het tot nou toe nie 'n toegewyde afdeling gehad om dit te bestuur nie. Daar is besluit om dit in 2021 aan te spreek, en 'n afdeling vir korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid is by BexGroup gestig.

Wat BexGroup anders maak as baie ander maatskappye met so โ€™n tipe afdeling, is dat ons kies om hierin deel te neem omdat ons glo dat dit belangrik is.

Die geluk van die personeel, die welvaart wat 'n maatskappy bydra asook die impak op die omgewing is ewe waardevol. Dit is met dit in gedagte dat BexGroup sy afdeling vir korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid op die been gebring het.

Social Responsibility

Ons het 110 skooluniforms aan ons werknemers se kinders verskaf waar ons die belangrikheid van onderwys beklemtoon het deur ons 'Is jou vriendelik op die bus?' program.

Social Responsibility

Ons verwantskap met Heartlands Baby Sanctuary het in 2016 begin, en oor die laaste sewe jaar het ons hulle gehelp om โ€™n kombuis op te rig; hulle fasiliteit opgradeer; klere geskenk, asook speelgoed en noodsaaklike items.

Social Responsibility

Stellenbosch Trail Fund (STF) is om die draai van ons, en ons werknemers is dikwels daar om te stap, fiets te ry, en die drafroetes te geniet wat STF met harde werk onderhou en ontwikkel.

Mariaโ€™s Community Kitchen is โ€™n projek wat een van ons werknemers in haar gemeenskap in Kuilsrivier in 2022 begin het, en dit is nou โ€™n geregistreerde nie-winsgewende organisasie.

Mariaโ€™s Community Kitchen kook gesonde maaltye vir haar gemeenskap, en mik om soveel kinders as moontlik te voed.

Bester Feed & Grain Zambiรซ het โ€™n wonderlike projek geรฏnisieer om โ€™n klein gemeenskap naby hulle van toegang tot water te voorsien deur โ€™n boorgat te sink.

Landbou lรช ons na aan die hart en die welstand van ons boere en plaaswerkers is noodsaaklik, en daarom ondersteun ons die Prieska Mediese Sentrum.

Ons ondersteun verskeie nie-winsgewende organisasies, en oor die jare het ons seker gemaak Kersfees is โ€™n spesiale tyd, veral vir daardie minderbevoorregte en weerlose kinders. Ons het hulle daarom gevra wat hulle die heel graagste wil hรช, sodat ons hulle kan help om hulle wense waar te maak.