Geskiedenis van Prestasies

  • 1994

    Bester Voerbeurs BK het sy oorsprong in Riversdal, Suid-Afrika, en spesialiseer uitsluitlik in handel van veevoergrondstowwe.
  • 1995

    Die besigheid word in Stellenbosch, Suid-Afrika, hervestig.
  • 1998

    • Die besigheid betree die graanverhandelingsmark en verander sy naam na Bester Voer & Graan (Edms) Bpk.
    • Bester Voer & Graan (Edms) Bpk verkry sy SAFEX-setel op die JSE.
    • Bexport, the export division was established. Exports to Denmark, Belgium, and the United Kingdom.
  • 2002

    BexGroup ontstaan.
  • 2003

    Bextrans, die logistieke afdeling, ontstaan.
  • 2006

    Moorreesburg Silosak Depot (MSD) open.
  • 2008

    BexGroup verkry 'n 50%-aandeel in Treonne soja verwerkingsaanleg.
  • 2009

    Die maatskappy se kantore verhuis na Platinum Square in Tegnopark, Stellenbosch.
  • 2010

    MSD word die eerste silosakbergingsfasiliteit wat as 'n JSE-kommoditeitsafgeleide mark (SAFEX) afleweringspunt geregistreer is.
  • 2011

    • Bextrans (Edms) Bpk word as 'n aparte entiteit geregistreer.
    • Bester Lusern Depot open sy deure in Jan Kempdorp.
    • Bester Derivative Trading ontstaan.
  • 2013

    • Bester en Bextrans werf hul eerste SEB-sertifisering.
    • Bester Namibië (Edms) Bpk ontstaan.
  • 2015

    • Bester Fruits and Nuts (Edms) Bpk ontstaan.
    • Bester Voer & Graan Zambië Beperk ontstaan en sy kantore in Lusaka, Zambië word geopen.
    • BexGroup kry 'n nuwe korporatiewe identiteit.
    • Pekanneutplase word aangekoop.
  • 2018

    BexGroup verkry 'n 60%-aandeel in BBB Bloubessies (Edms) Bpk.
  • 2019

    Bester Clearing & Forwarding (Edms) Bpk ontstaan.
  • 2021

    • BexGroup KMV-afdeling word gestig.
    • Bester Voer & Grain Tanzanië ontstaan.
  • 2022

    Bester Voer & Graan trek in hul eie, nuutgeboude kantoor in Tegnopark, Stellenbosch in.
  • 2023

    • Bester Storage (Edms) Bpk ontstaan.
    • Bester Fertilizer (Edms) Bpk ontstaan.
    • Bester Namibië (Edms) Bpk skuif na ’n nuwe kantoor in Windhoek, Namibië.
    • Bester Clearing & Forwarding (Edms) Bpk skuif na die nuwe kantoor in Kaapstad.
  • 2024

    Louis Maree Depot kom onder die bestuur van Bester Voer & Graan.