Graan
Bester se graanafdeling bestuur die bemarking- en voorsieningsketting โ van produksie tot verwerking โ van winter- en somergraan produsente en meulenaars in die menslike sowel as veevoersektore.
WINTERGRAAN
- Koring
- Gars
- Hawer
- Kanola
- Korog
- Lupiene
SOMERGRAAN
- Witmielies
- Geelmielies
- Sonneblom
- Sojabone
- Sorghum
Bemarkingsinstrumente
Produsente weet hoe om produksierisiko te bestuur. Wat prysrisiko betref, is die nodige beskerming ongelukkig nie altyd beskikbaar nie. Bester bied 'n wye reeks bemarkingsinstrumente om prysrisikobestuur te verseker. Kliรซnte kan hul eie kombinasie van ons bemarkingsinstrumente kies. Elkeen van hierdie instrumente het sy eie risikoprofiel ten opsigte van prys en lewering.
Sommige van die instrumente wat gebruik word, sluit in:
- Bester Graanbemarkingsplan (BGB-plan)
- Pryse op persoonlike mandaatvlak
- Vooruitprysings
- Basiskontrak
- Uitgestelde prysingskontrak
- Minimum pryskontrak
- Kommoditeitsmarkkontrak
- Plaaslaai
Elke kliรซnt se situasie is uniek, daarom adviseer Bester almal volgens hul eie behoeftes. Bester kan jou help om die beste kombinasies van bemarkingsinstrumente te vind wat by jou behoeftes sal pas en sodoende jou winsgewendheid op die lang termyn sal verhoog.
Afrika
Bester Zambiรซ
Bester Voer & Graan Zambiรซ (Bester Zambiรซ) het sy deure in Oktober 2015 in Lusaka geopen nรก Bester se aktiewe handelsbetrokkenheid in Suider-Afrika die afgelope 8 jaar. Die verkryging van veevoer-roumateriaal is van Botswana, Zimbabwe, Zambiรซ, Mosambiek, Malawi en Tanzaniรซ verkry. Deur hierdie netwerk te gebruik was dit 'n natuurlike oorgang om die maatskappy se voetspoor in Afrika uit te brei deur die besigheid in Zambiรซ te registreer.
Bester Zambiรซ spesialiseer in die verkryging en verhandeling van veevoer-grondstowwe soos:
- Soja-oliekoek
- Sonneblom-oliekoek
- Katoen-oliekoek
- Mieliesemels
- Koringsemels
- Katoendoppe
- Katoensaad
- Melasse
- Grane soos sojabone, koring en mielies
Alle grondstowwe en graan word direk van goedgekeurde produsente, oliekoekperse en meulenaars verkry. Bester Zambiรซ bied 'n volledige logistieke diens wat padvervoer, skoonmaak, pakhuise en aflewering direk vanaf die bron na die kliรซnt se perseel insluit. Bester Zambiรซ bied 'n volledige logistieke diens wat padvervoer, skoonmaak, pakhuise en aflewering direk vanaf die bron na die kliรซnt se perseel insluit.
Bester Namibiรซ
Bester Voer & Graan Namibiรซ (Bester Namibiรซ) werk in samewerking met Bester Voer & Graan en Bester Zambiรซ in die verhandeling van grane en veevoerkommoditeite in Suider-Afrika streek. Benewens die lewering van dienste aan die Namibiese verbruikers en verskaffers van graan en voer, is Bester Namibiรซ ook betrokke by uitvoere vanaf Namibiรซ, in ooreenstemming met die belasting-, kommersiรซle en valutavereistes van die Namibiese Regering. Tipiese uitvoerprodukte sluit in vismeel en vleis- en beenmeel.
Bester Fruit & Nuts
Verkryging, verwerking en uitvoer is die drie hooffunksies van Bester Fruit & Nuts (BFN). Hierdie funksies word geรฏnkorporeer in 'n handelsoplossing wat voortdurend verbeter word om die skakel tussen produsente se produkte en die internasionale verbruikersmark te versterk. BFN bestuur die hele voorsieningsketting om te verseker dat kliรซnte regoor die wรชreld hul produkte op die mees doeltreffende en tydige wyse ontvang.
Bester Fruit & Nuts verkoop pekanneute in drie vorme: 1) in-dop, 2) helftes en 3) stukkies.